Anton Goosen
Volg die liedjieboer op twitter - www.twitter.com/bushrock7
Information
Members:
die bushrockband is:
tony g - rhythm guitar & vox
schalk joubert/jazz van rensburg - bass
melissa van der spuy - klawers
theo janse van rensburg/jethro butow - electric guitar
bradley cooper - drums
Genre:
afrikaans folk rock
Hometown:
gansbaai
Record label:
indie
Photos

2 of 3 albumsSee all

SAMA 2009Created about 3 weeks ago
Eeufees ToekenningCreated about a month ago
Events

4 past eventsView all

 
Anton Goosen

Anton Goosen En nou wys Minki en Constant ook nog tande vir mekaar en sluit aan by die lang lys celebs wat mekaar in die skouspel van die glans-arena beetkry... kan maar net die hande bymekaar slaan en kop skud. Bwah.

2 hours ago
Anton Goosen
Britney lipsing toe wel haar liedjies 2009-11-07 16:48 Artikel opsies Druk artikel Epos artikel Deel Laaik.it Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Nuus24 op ...
Anton Goosen

Anton Goosen kan nie verstaan hoekom die baie vlie"e in Stellenbosch nie wegwaai in hierdie wind nie...

Fri at 23:26
Anton Goosen

Anton Goosen wonder of daar lewe is na Huisgenoot?

Fri at 05:21
Anton Goosen

Anton Goosen Steve kon man gewees het, Joost kon met jou dogter uitgegaan het, Jurie kon jou seun leer sing het, Robbie Klay se ma kon jou haarkapper gewees het, en Julius Molema kon in jprokureur gewees het (met kompl van Oester Klein Brakrivier)

04 November at 23:08
Jan Roodt
Jan Roodt
Solank my dogter net nie saam met Joost in die Movie was nie !!!
Thurs at 08:53
Anton Goosen

Anton Goosen Steve kon man gewees het, Joost kon met jou dogter uitgegaan het, Jurie kon jou seun leer sing het, Robbie Klay se ma kon jou haarkapper gewees het, en Julius Molema kon in jou tuin gewerk het (met kompl van Oester Klein Brakrivier)

04 November at 22:58
Mari Goosen
Mari Goosen
Stem saam met jou Liza, as dit sleg gaan, kyk rondom jou, en die lewe wys ons dit kon baie erger gegaan het. Ek stem, dit kan dalk 'n goeie liedjie word. Ha ha
Thurs at 08:26
Anton Goosen

Anton Goosen DInk dit sal baie lekker wees om saam met die Noorkapper walvisse in Walkerbaai te baljaar

04 November at 03:26
Jacqui Fryer
Jacqui Fryer
Geniet dit AG.
04 November at 10:48
Anton Goosen

Anton Goosen is solo akoesties in Cafe Barcelona Elarduspark, Donderdagaand 0123453602

27 October at 01:37
Anton Goosen
Anton Goosen
Wat se gig plekke is daar in Somerset Wes Cecile. EK weet net v Berties G baai en dis nie geskik vir akoestiese vertonings nie
04 November at 03:25
Anton Goosen

Anton Goosen is solo akoesties in Cafe Barcelona Elarduspark, Donderdagaand

Anton Goosen

Anton Goosen Apple announced today that it has developed a breast implant that can store and play music. The iTit will cost from $499 to $699, depending on cup and speaker size. This is considered a major social breakthrough, because women are always complaining about men staring at their breasts and not listening to them.

Anton Goosen

Anton Goosen Deur die Ore Van op Whale Coast FM doen vanaand 'n Bruce the Boss program. Dis gelaai op Podcast op die webpage.

Anton Goosen

Anton Goosen R.I.P. Irene van Wyk...

20 October at 02:47
Ingrid
Ingrid
Tuiskoms...wat 'n vertroostende en absoluut powerful feit, Eugene.
My diepste simpatiebetuiging aan haar kinders en ander geliefdes.
20 October at 08:03
Anton Goosen

Anton Goosen Gelukkig is daar toe wel lewe in die dorpie na Saterdag se uitslag en dit lyk my almal gaan net-net leef en aangaan met hul lewens so op die Maandagoggends - maar ibabalazi hang soos 'n wolk oor die dorp!

19 October at 02:31
Mykkie Heymans
Mykkie Heymans
Ha ha ha ons die ibabalazi ok net oorleef...wil nie terug gaan gauteng toe nie...
19 October at 11:14
Anton Goosen

Anton Goosen Gelul aan Cheetahs en Bulle, maarf veral geluk aan Man Utd na gister se game! Die Noorkappers in Walkerbaai het nie 'n saak met bogenoemde egter nie, en dis baljaar die walvisse by De Kelders

Anton Goosen

Anton Goosen So toe is die rugby afgehandel en kan die Noorkappers vandag vrolik agter die hawemuurspring

18 October at 02:57
Felicity-Ann McInnes
Felicity-Ann McInnes
AND My darling cousin I AM still a SHARKETTE !! Till the end of time... Miss you Anton.
18 October at 08:25